WILD & JAG/GAME & HUNT :: Editor's Letter
Vol 26/07 July 2020
   WILD & JAG/GAME & HUNT

Kommentaar / Comment

Vol verrassings / Full of surprises

Vlak 3 sal vir altyd onthou word vir die erkenning van die term �subsistence hunts / verbruikersjagte� in die direktiewe wat op 5 Junie 2020 deur die departement van omgewingsak
e, bosbou en visserye in die Staatskoerant geproklameer is. Vir die meeste van ons het dit beteken ons mag weer gaan jag. Nooit sou ons kon dink jy sou �n permit moes kry om oor �n provinsiale grens te reis as jy wil gaan jag nie!

Wat op Vlak 4 toelaatbaar was, was �culling / oes� van wild, waar die persoon sy werksverantwoordelikhede of toegelate aktiwiteite uitvoer in terme van regulasie 33(4)(a). Op �n skertsende noot: As jy �jag� as deel van die werk wat jy doen om wildsvleis vir jouself of ander mense op die tafel te sit, dan skiet jy �n bok. As jy wildsvleis vir jou eie gebruik skiet, dan jag jy. Al moet jy skiet om te kan jag, jag jy nie noodwendig as jy skiet nie.

This is evident in Malcolm McDonald�s article �The prince of the river� on p 8, in which he refers to a childhood hunting experience (not working experience), and the fact that if a hunt is based only on the trophies taken, it falls far short of what the ultimate goal should be. He shares his story of a Chobe bushbuck hunt with us, saying that bushbuck hunting remains a challenge and an exhilarating experience for him.

Wanneer werk �n man die hardste op �n jagtog? Wanneer hy �net toegelaat word om toe te kyk, kos te maak, versnaperinge aan te dra en die kamp in stand te hou,� sê Marese Herbst. Dis wat gebeur as �n paar vriendinne en hul dogters die bordjies verhang en �n jagnaweek reël waar net die skone geslag jag. Lees op bl 20 meer oor die dames se haarfyn beplanning vir hierdie jagnaweek en hul besluit om in die damkamp met basiese geriewe oor te bly eerder as in die luukse lodge op die plaas.

As a result of the developments within the hunting and tourism segment of the wildlife industry due to Covid-19 (no international hunters or local hunting until June), the prices of plains game species, higher-value species and selected colour variants were under pressure during May this year, compared to the same months the previous two years, writes Dr Flippie Cloete on p 62. However, the demand for quality animals from private sales was still encouraging, as the GAME & HUNT team joined De Ville Springbok between Noupoort and Colesberg to catch almost 700 springbuck for delivery to clients ranging from Dullstroom in Mpumalanga to Sutherland in the Northern Cape.

Lees in �Veldverslag� op bl 64 hoe Dykie de Villiers en sy span springbokke vang, en van nog �n verrassing wat die Karoo opgelewer het � die springbokram Oom Dyk met �n horinglengte van 202/8". Die artikel oor Oom Dyk sal in die Augustus-uitgawe verskyn.

Another surprise is our new 10-page TACTICAL edition, proudly brought to you by Safari Outdoor. Chris Christian writes about the M&P M2.0, one of Smith & Wesson�s polymer-frame, striker-fired pistols. The M&P semi-auto range, which was first introduced in 2005, was intended for the law enforcement market, but quickly ended up in the Action games.

Happy reading!

Wildbedryfgroete
Game industry greetings

Hennie van der Walt




 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM